Episodios

  • Minder mense gebruik gratis water en elektrisiteit
    Jul 8 2025
    Statistieke Suid-Afrika het onlangs 'n verslag vrygestel oor die verskaffing van gratis basiese dienste in die land. Joe de Beer, adjunk-direkteur-generaal vir ekonomiese statistiek by Statistieke Suid-Afrika, verduidelik wat die verslag wys. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    6 m
  • Ken jou feite voor jy oorsee belê
    Jul 8 2025
    Karel de Waal, portefeuljebestuurder by PSG Wealth Paarl, bespreek buitelandse beleggings. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    10 m
  • Rooivleispryse skiet die hoogte in
    Jul 8 2025
    Dr Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), gesels oor rooivleispryse. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    5 m
  • Beurse rigtingloos na Amerika begin om tariefbriewe te stuur
    Jul 8 2025
    Chantal Marx, hoof van beleggingsnavorsing by FNB Wealth and Investments, gesels oor die markte. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    4 m
  • Hoe ernstig is die afsnypunt op tariewe die keer?
    Jul 8 2025
    Deon Gouws, beleggingshoof by Credo, deel sy insigte oor Amerika se invoertariewe op Suid-Afrikaanse produkte. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    8 m
  • Opskorting van invoerverbod laat pluimveeinvoerders glimlag
    Jul 8 2025
    Grant Hendricks, uitvoerende komiteelid van die Vereniging vir Vleisinvoerders en -Uitvoerders (AMIE), gesels oor die opskorting van die invoerverbod op pluimveeinvoere vanaf Brasilië. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    6 m
  • RSG Geldsake met Moneyweb – Dinsdag 08 Julie 2025
    Jul 8 2025
    Tinus de Jager – Moneyweb Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    42 m
  • Kunskennis raak al hoe meer menslik.
    Jul 7 2025
    Pieter Geldenhuys– toekomskundige en direkteur, Instituut vir Tegnologie Strategie en Innovasie Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    7 m