RSG Geldsake met Moneyweb Podcast Por Moneyweb Radio arte de portada

RSG Geldsake met Moneyweb

RSG Geldsake met Moneyweb

De: Moneyweb Radio
Escúchala gratis

Acerca de esta escucha

RSG Geldsake is die grootste sakeprogram in Suid Afrika. Dit fokus op belangrike sakenuus, menings en beleggingsinsigte. RSG Geldsake word elke weeksdag tussen 18:10 en 19:00 op RSG (101 – 104 FM) uitgesaai. Moneyweb redakteur Ryk van Niekerk bied die program aan.Moneyweb (Pty) Ltd. 1997 - 2020. Economía Finanzas Personales
Episodios
  • Minder mense gebruik gratis water en elektrisiteit
    Jul 8 2025
    Statistieke Suid-Afrika het onlangs 'n verslag vrygestel oor die verskaffing van gratis basiese dienste in die land. Joe de Beer, adjunk-direkteur-generaal vir ekonomiese statistiek by Statistieke Suid-Afrika, verduidelik wat die verslag wys. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    6 m
  • Ken jou feite voor jy oorsee belê
    Jul 8 2025
    Karel de Waal, portefeuljebestuurder by PSG Wealth Paarl, bespreek buitelandse beleggings. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    10 m
  • Rooivleispryse skiet die hoogte in
    Jul 8 2025
    Dr Frikkie Maré, uitvoerende hoof van die Rooivleisprodusente-organisasie (RPO), gesels oor rooivleispryse. Volg RSG Geldsake op Twitter
    Más Menos
    5 m
Todavía no hay opiniones