Klassiek reeks: ’n Ander land Audiobook By Karel Schoeman, RSG cover art

Klassiek reeks: ’n Ander land

Preview
LIMITED TIME OFFER

3 months free
Try for $0.00
Offer ends July 31, 2025 at 11:59PM PT.
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo after 3 months. Cancel anytime.

Klassiek reeks: ’n Ander land

By: Karel Schoeman, RSG
Narrated by: Nic de Jager
Try for $0.00

$0.00/mo. after 3 months. Offer ends July 31, 2025 at 11:59PM PT. Cancel anytime.

Buy for $19.46

Buy for $19.46

Confirm purchase
Pay using card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions of Use, License, and Amazon's Privacy Notice. Taxes where applicable.
Cancel

Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige, aristokratiese Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, 'n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood. Die "ander land" word nie net geografies bedoel nie, maar ook die reis na die onbekende. Gerrit Olivier het geskryf: [dis] geen historiese roman nie, maar 'n boek oor die menslike kondisie", en "groot nie net in omvang nie, maar ook in emosionele diepte en vervlegting van motiewe".

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©1984 Karel Schoeman (P)2015 NB Publishers

Listeners also enjoyed...

Kyk na my [Look at Me] Audiobook By Nataniël cover art
Kyk na my [Look at Me] By: Nataniël
Kamphoer (Afrikaans Edition) Audiobook By Francois Smith cover art
Kamphoer (Afrikaans Edition) By: Francois Smith
Na 'n plaas in Afrika (To Farm in Africa) Audiobook By Irma Joubert cover art
Na 'n plaas in Afrika (To Farm in Africa) By: Irma Joubert
Toorberg [Ancestral Voices] Audiobook By Etienne van Heerden cover art
Toorberg [Ancestral Voices] By: Etienne van Heerden
Elisabet se oorlog [Elizabeth's War] Audiobook By Helene de Kock cover art
Elisabet se oorlog [Elizabeth's War] By: Helene de Kock
Donkerdrif [Dark Drive] Audiobook By Deon Meyer cover art
Donkerdrif [Dark Drive] By: Deon Meyer
Tolbos (Afrikaans Edition) Audiobook By Irma Joubert cover art
Tolbos (Afrikaans Edition) By: Irma Joubert
Sirkus [Circus] Audiobook By Irma Venter cover art
Sirkus [Circus] By: Irma Venter
Kamikaze Audiobook By Rudie Van Rensburg cover art
Kamikaze By: Rudie Van Rensburg
Tussen Stasies [Between Stations] Audiobook By Irma Joubert cover art
Tussen Stasies [Between Stations] By: Irma Joubert
7 Dae [7 Days] Audiobook By Deon Meyer cover art
7 Dae [7 Days] By: Deon Meyer
Skarlaken [Scarlet] Audiobook By Irma Venter cover art
Skarlaken [Scarlet] By: Irma Venter
Oorlewingsgids vir n Bedonnerde Diva [Survival Guide for a Thundered Diva] Audiobook By Sophia Kapp cover art
Oorlewingsgids vir n Bedonnerde Diva [Survival Guide for a Thundered Diva] By: Sophia Kapp
Ver Wink die Suiderkruis [Far Wink the Southern Cross] Audiobook By Irma Joubert cover art
Ver Wink die Suiderkruis [Far Wink the Southern Cross] By: Irma Joubert
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom Audiobook By Mrs Marita Van der Vyver cover art
Die ongelooflike avonture van Hanna Hoekom By: Mrs Marita Van der Vyver
Skoenlapper Audiobook By Irma Venter cover art
Skoenlapper By: Irma Venter
Rebecca Audiobook By Mrs Wilna Adriaanse cover art
Rebecca By: Mrs Wilna Adriaanse
Die uil in die ysbos [The Owl in the Ice Forest] Audiobook By Susan Coetzer cover art
Die uil in die ysbos [The Owl in the Ice Forest] By: Susan Coetzer
Die dao van Daan van der Walt [The Tao of Daan van der Walt] Audiobook By Lodewyk Du Plessis cover art
Die dao van Daan van der Walt [The Tao of Daan van der Walt] By: Lodewyk Du Plessis
Fees van die ongenooides [Feast of the Uninvited] Audiobook By PG du Plessis cover art
Fees van die ongenooides [Feast of the Uninvited] By: PG du Plessis
Most relevant  
Karel Schoeman weet hoe om gedagtes en woorde ineen te vleg om die leser deel te maak van die gebeure.

Diep woorde

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Elmien, ja, Karel Schoeman is 'n Andersoortige "Verteller", 'n Poëtiese Meevoerder wat jou "op reis neem" na 'n dieper wêreld, 'n Wêreld van die Top Aftikaanse Lektuur, sy boeke is, elkeen daarvan, vir die meer gesofisikeerde Fynproewer Leser, soos Goeie Ou Beleë Wyn uit die Kelder, jy moet dit "proe, proe" lees terwyl, in jou gedagtes jy Saam op Reis meegevoer word!! Vir die haastige leser wat na spanning en aksie soek, of daardie persoon wat verlang na "Fiksie of selfs Romanse", NEE, dit gaan jy dit nie by Karel vind nie, sy lektuur is vêr daarbó verhewe, in 'n ander klas, vir Eiesoortige Lesers!!

Karel Schoeman, Top Skrywer...

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Karel Schoeman op sy beste! Die beskrywing van die reis, omgewing en mense is byna poëties!
En Nic de Jager se voorlesing: onvergeetlik! Veral die verskillende karakters se 'stemme'

Exquisite - both writing and reading!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

n Besondere verhaal wat n mens op vele vlakke laat dink, en dieper lewensinsig verleen. Die taal is roerend, en waardig om as kuns beskou te word. Hierdie is klassieke letterkunde wat oor en oor geluister kan en behoort te word.

Pragtig!

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Die karakters kort diepte... tog is dit een van die boeke met die meeste byvoeglike woorde wat ek nog ooit aangehoor het.. maar dit verleen min gevoel, diepte of storie.

Wat se teleurstelling

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Dreary and dragging, nothing happened in the first 3 hours of the story. Disappointed to say the least

Slow and uneventful.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

Sjoe, wat 'n vervelige boek!! Ek verstaan dat dit dalk 'n diep boek is met 'n dieper storie, maar genugtig. Hy beskryf alles tot vervelens toe. Ek het maar geluister tot die einde om te hoor of daar dalk iets gebeur, maar niks niks. Ek sal die boek vir niemand voorskryf nie, behalwe dalk vir die wat nie kan slaap nie. Dankie tog die boek is klaar.

Defenisie van verveeld

Something went wrong. Please try again in a few minutes.