Preview
  • Die teenoorgestelde is net so waar [The Opposite Is Just as True]

  • By: Azille Coetzee
  • Narrated by: Daneel van der Walt
  • Length: 8 hrs and 59 mins
  • 3.8 out of 5 stars (5 ratings)

Prime logo Prime members: New to Audible?
Get 2 free audiobooks during trial.
Pick 1 audiobook a month from our unmatched collection.
Listen all you want to thousands of included audiobooks, Originals, and podcasts.
Access exclusive sales and deals.
Premium Plus auto-renews for $14.95/mo after 30 days. Cancel anytime.

Die teenoorgestelde is net so waar [The Opposite Is Just as True]

By: Azille Coetzee
Narrated by: Daneel van der Walt
Try for $0.00

$14.95/month after 30 days. Cancel anytime.

Buy for $18.06

Buy for $18.06

Pay using card ending in
By confirming your purchase, you agree to Audible's Conditions of Use and Amazon's Privacy Notice. Taxes where applicable.

Publisher's summary

Wat is so onmoontlik aan botter aan albei kante?

Lien, Katryn en Charlotte was jare lank beste vriendinne. Hulle is heeltemal verskillend, die vriendskap was van die begin af onwaarskynlik. Lien is heeltemal together, Katryn is temperamenteel en onvoorspelbaar. En Charlotte is die een wat stil-stil foto’s neem en skilder, en nooit ophou waarneem nie. Hulle het min in gemeen, maar daar was ’n sterk band tussen hulle.

Dan trou Lien. Met ’n boer met ’n bakkie. Dis ’n groot troue, in die Karoo, en die hele wêreld is genooi. Dit was altyd die plan dat Katryn, Lien en Charlotte mekaar se strooimeisies sou wees. Behalwe, Lien en Katryn sit lankal nie meer langs dieselfde vuur nie. Alles het verander. En iets lyk nie lekker met Katryn nie.

’n Vlymskerp en eerlike roman oor die verbintenis tussen drie jong vroue. ’n Aangrypende verhaal wat strek oor jare en skuif tussen kuns en seks, joga, vriendskap, lojaliteit en geheime. Deur die skrywer van In my vel.

Uiteindelik beskikbaar as luisterboek.

Please note: This audiobook is in Afrikaans.

©2021 Azille Coetzee (P)2023 Human & Rousseau
activate_Holiday_promo_in_buybox_DT_T2

What listeners say about Die teenoorgestelde is net so waar [The Opposite Is Just as True]

Average customer ratings
Overall
  • 4 out of 5 stars
  • 5 Stars
    2
  • 4 Stars
    1
  • 3 Stars
    1
  • 2 Stars
    1
  • 1 Stars
    0
Performance
  • 4 out of 5 stars
  • 5 Stars
    3
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    1
  • 2 Stars
    1
  • 1 Stars
    0
Story
  • 3.5 out of 5 stars
  • 5 Stars
    2
  • 4 Stars
    0
  • 3 Stars
    2
  • 2 Stars
    1
  • 1 Stars
    0

Reviews - Please select the tabs below to change the source of reviews.

Sort by:
Filter by:
  • Overall
    3 out of 5 stars
  • Performance
    3 out of 5 stars
  • Story
    3 out of 5 stars

‘n Storie sonder ‘n lyn

Ek het die mooi taalgebruik op plekke geniet, maar die seksbedingesde vrouens en die eksplisiete beskrywing daarvan was so onnodig dat ek nie eens verstaan waarom dit ingebring is nie. Lerato, wat nie Katryn se seksuele aandag waardeer het nie, word ook as ‘n plat karakter uitgebeeld. Terwyl sy waardes het en weet dat sy nie in vrouens belangstel nie. Lien se geen aandag aan haar seuntjie is vreemde gedrag, wat nie by die res van haar karakter pas nie. En, soveel as wat ek van die leser as aktrise hou, so min kon sy my aandag hou. Ek het aan die slaap geraak terwyl ek hard probeer om te luister. En dan eindig die boek so stomp - asof daar ‘n opvolg gaan wees. Een wat ek nie gaan lees nie.

Something went wrong. Please try again in a few minutes.

You voted on this review!

You reported this review!