Episodios

  • Die onmoontlike kompetisie
    May 8 2025
    Stompie en Stertjie neem deel aan die moeilikste kompetisie om deel te kan word van die sirkus. Gaan hulle dit maak?
    Más Menos
    10 m
  • Nie weer die boek nie!
    May 5 2025
    Stompie spoor die gevaarlike boek op en teken iets wat gevaarliker is as swart pumas! Wie gaan hulle red?
    Más Menos
    10 m
  • Die ruimtevaarder
    May 3 2025
    Kieterkat wil graag die ruimte besoek. Maar hoe sal hy dit reg kry?
    Más Menos
    11 m
  • Liggies in die donker
    Apr 29 2025
    'n klein goggatjie sien 'n liggie in 'n wêreld vol donker. Wat gaan gebeur?
    Más Menos
    7 m
  • Oupa! Ek ken die storie
    Apr 25 2025
    Boer Stefaans kom met ietsie by di huis aan wat vir Alice bekend lyk. Wat kan dit wees?
    Más Menos
    13 m
  • VettieBoems
    Apr 21 2025
    Tant Miems wil perd ry in die Wildtuin. Gou-gou ruk sake hand uit.
    Más Menos
    10 m
  • Hier is moeilikheid
    Apr 18 2025
    Drie seediere breek 'n reel wat die hele koraalrif in die moeilikheid bring. Wat nou?
    Más Menos
    10 m
  • Vark se verjaarsdag spelietjies
    Apr 15 2025
    Vark verjaar en wil al sy gunsteling verjaarsdag spelietjies speel. Wat sal dit wees?
    Más Menos
    10 m
adbl_web_global_use_to_activate_webcro805_stickypopup