Prooi [Prey] Audiolibro Por Deon Meyer arte de portada

Prooi [Prey]

Vista previa
Prueba por $0.00
Prime logotipo Exclusivo para miembros Prime: ¿Nuevo en Audible? Obtén 2 audiolibros gratis con tu prueba.
Elige 1 audiolibro al mes de nuestra inigualable colección.
Escucha todo lo que quieras de entre miles de audiolibros, Originals y podcasts incluidos.
Accede a ofertas y descuentos exclusivos.
Premium Plus se renueva automáticamente por $14.95 al mes después de 30 días. Cancela en cualquier momento.

Prooi [Prey]

De: Deon Meyer
Narrado por: Nic de Jager
Prueba por $0.00

$14.95 al mes después de 30 días. Cancela en cualquier momento.

Compra ahora por $21.00

Compra ahora por $21.00

Confirma la compra
la tarjeta con terminación
Al confirmar tu compra, aceptas las Condiciones de Uso de Audible y el Aviso de Privacidad de Amazon. Impuestos a cobrar según aplique.
Cancelar

Acerca de esta escucha

Kapteins Griessel en Cupido wil van meet af aan nie dié docket hê nie. Die een van Johnson Johnson, oud-poliesman, sy lyk gekry langs die treinspoor anderkant Drie Susters. Want die saak is weke oud. Yskoud. Opgeneuk deur die SAPD, afgedwing op die Valke. Twee passasiers op die wêreld se luuksste trein – waaruit Johnson klaarblyklik gespring het - is spoke. En die arrogante beamptes by die BBP-Beskermingseenheid lieg soos tannetrekkers. Oor kardinale inligting. Negeduisend kilometer noord leef Daniel Darret sy nuwe, eenvoudige lewe in Bordeaux. Tot Ronnie May opdaag, en hom vra om nog een keer te jag. Sy prooi is die staatsgekaapte president van sy tuisland. Want dít is wat Daniel in die ou dae gedoen het, toe hy ’n laksman vir die Stasi en KGB was. Kan die Valke die gemors betyds ontrafel om die sluipmoord te keer? Kan Daniel die meedoënlose Russiese agente ontglip wat hom tot elke prys wil elimineer? En gaan Bennie dit alles oorleef om eindelik vir Alexa Barnard te vra om te trou?

Please note: This audiobok is in Afrikaans.

©2018 Deon Meyer (P)2019 Human & Rousseau
Crimen y Misterio Internacional Misterio
adbl_web_global_use_to_activate_T1_webcro805_stickypopup
Todas las estrellas
Más relevante  
Die verteller het hom baie goed van sy taak gekwyt. Maar die skrywer misbruik die naam van die Here in die boek en dis n gereelde ding.Daarom sal ek lugtig wees om weer een van die skrywer se boeke te lees of te luister. So jammer, want hy is n puik skrywer.

Wonderlike storie en verteller, maar lasterlik

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Loved it. Love Nic de Jager as narrator. He has such a love voice.

Love Bennie Griessel

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Weereens spannend . Ongelooflik hoeveel navorsing hier moes ingaan! Wys jou net waartoe 'n Afrikaanse skrywer instaat is.

Dankie Deon en Bennie

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

This was truly engaging and enjoyable. Thank you Mr. Meyer. Your characters and storyline did not disappoint.

Great writing and great delivery

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Riveting drama as always! Keeping the suspense right to the end. Well researched. Deon Meyer remain a favourite.

Another masterpiece!!

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Nog 'n opwindende Bennie Griesel riller uit die pen van SA se koning storieverteller en uitstekend vertel

Deon op sy beste!

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

This Afrikaans book is a great listening experience! Daar was 'n paar beskrywings met te veel bloed en derms na my smaak, maar wie kan almal gelyk tevrede stel? Die uitgewer het die Kindle-prys te duur gemaak. Toe wag ek en koop die gedrukte eksemplaar by 'n uitverkoping - my klein protesaksie. Sonder die uitverkoping sou ek gewag het vir Nic se Audible-voorlesing, wat soveel waarde toevoeg tot Deon se reeds-indrukwekkende teks. Ekstra lekker om beide die papier- én stemweergawe te hê soos ekke. Mag daar meer boeke deur Deon, met voorlesing deur Nic volg. Dit is 'n enorme plesier om sulke gehalte taal én inhoud te hoor en te lees!

Lekker

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

I have read - or listened to - all of the Bennie Griessel books by Deon Meyer in both English and Afrikaans. I absolutely love this series - the writing is top notch and, as a South African, the local aspect is highly cherished.

I especially enjoy the Afrikaans audiobook editions narrated by Nic de Jaager.

Sadly, the current version of "Prooi" (Prey) on Audible has some major audio quality issues in the beginning chapters that make listening difficult and are a downright pain. In one there is a machine-like noise and page turn/other background noises hearable every time the narrator speaks. In others, there is a kind of microphone howl and/or high-pitched whine whenever he talks.

I have called NB Publishers (producers of this edition), brought this to their attention and requested feedback. Let's see what happens and if they provide a better audio copy to Audible.

It really is a pity - Deon Meyer and Nic de Jaager are both incredibly talented but the audio quality of this particular audiobook disappoints.

The story is fantastic!

DREADFUL audio quality but BRILLIANT book!

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Baie goeie en boeiende storie, goed afgelewer. Bennie en Vaughan weer op hulle stukke. Kan nie wag vir die volgende boek nie.

Baie goeie boek, sal dit sterk aanbeveel.

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Ons het elke luister oomblik terdeë geniet. Voorleser bied boek met soveel smaak aan. Dit was 'n heerlike ervaring

Faaantasties

Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.

Ver más opiniones