Willie
- 8
- opiniones
- 0
- votos útiles
- 17
- calificaciones
-
Vlerke vir almal [Wings for Everyone]
- De: Marion Erskine
- Narrado por: Marion Holm
- Duración: 3 h y 23 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Karlien draai haar handpalms na onder en kruis haar duime oor mekaar. Dan begin sy die gefladder van ’n skoenlapper naboots. Ek staar na haar. Skielik is Karlien vir my die mooiste meisie wat ek in my hele lewe gesien het. Ons al vier staan in ’n sirkel en doen die skoenlapper-ding. Stadig. Diskreet. Ek sien in my geestesoog hoe leerders oor die hele wêreld saamstaan en mekaar teen boelies ondersteun. Nou verstaan ek waarom Nicola altyd so aangegaan het oor hierdie insek. Die skoenlapper is ’n simbool van hoop, van lewe. Ek besef nou meer as ooit hoe verskriklik baie ek haar mis.
-
-
Oulike storie
- De Willie en 01-18-23
- Vlerke vir almal [Wings for Everyone]
- De: Marion Erskine
- Narrado por: Marion Holm
Oulike storie
Revisado: 01-18-23
Dit is net n lekker luister storie.
Bietjie humor en romanse.
Die voorlesing is ook goed gedoen.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Loodsepisode
- Duración: 6 m
- Grabación Original
-
General
-
Narración:
-
Historia
In hierdie loodsepisode gee die aanbieder Francette Bekker (Jou Digitale Dieetkundige) bietjie agtergrond inligting oor wie sy is, wat sy as Dieetkundige doen en sy vertel meer oor die padreis wat hierdie podsending met die naam Kosreis se inspirasie was.Instagram@joudigitaledieetkundige@francettedietitianWebtuistewww.francettedietitian.comE-poschatwith@francettedietitian.com
-
-
Interessante episodes in die potgooi reeks.
- De cheryl delport en 07-26-24
Sien uit...
Revisado: 07-27-22
Baie oulik, ek sien uit na die episodes wat volg.
Klink of dit bietjie oor iets van alles sal gaan.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Ver Wink die Suiderkruis [Far Wink the Southern Cross]
- De: Irma Joubert
- Narrado por: Andrea Winckler
- Duración: 9 h y 26 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Dis 1933 - ses jaar voor die Tweede Wêreldoorlog. Kate Woodroffe was nog die heeltyd in watte toegedraai en soos ’n porseleinpoppie opgepas totdat sy besef dat daar ’n ander wêreld bestaan as die herehuis in Parktown Ridge. Haar studierigting bring haar in aanraking met die verwoestende armoede van Vrededorp, skaars tien kilometer van waar sy woon, en sy besluit om ’n verskil te maak in die stukkende wêreld om haar.
-
-
Best narration thus far.
- De Anonymous User en 05-19-23
Laat dink storie
Revisado: 05-27-22
Die storie laat mens dink aan die begin (Die geskiedenis deel) en dan daarna die mooi romanse deel. Ek hou baie van Irma Joubert se boeke.
Die boek tussen stasies kry jy weer met die familie te doen en is basies n opvolg van die boek.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Tussen Stasies [Between Stations]
- De: Irma Joubert
- Narrado por: Anoecha Kruger
- Duración: 17 h y 56 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
As ’n Duitse wesie kom Gretl ná die Tweede Wêreldoorlog Suid-Afrika toe. Vir haar oorlewing, het Jakób Kowalski besluit. Maar net Jakób ken haar groot geheim, kan dalk die vuur in haar drome verstaan. En help heelmaak.
-
-
Terrible!!!
- De Anonymous User en 05-16-22
- Tussen Stasies [Between Stations]
- De: Irma Joubert
- Narrado por: Anoecha Kruger
Goeie storie
Revisado: 05-11-22
Dit is amazing hoe Irma iets uit die geskiedenis so oulike storie kan maak.
Waarvan ek ook gehou het is alhoewel die storie lank was, het ek nie eenmaal gevoel dat die storie op n einde moes kom lank voordie tyd nie, wat ek wel soms vind by ander lang stories nie.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Onderwêreld [Underworld]
- De: Fanie Viljoen
- Narrado por: Anrich Herbst
- Duración: 6 h
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Eckardt Wilken is nuut in matriek nuut by die privaatskool Lawson Kollege, waar Greg Owen die hoofseun is. Reeds met die inlywing van nuwelinge vorm 'n band tussen die twee seuns. Eckardt erken dat hy ‘n voortreflike rekenaar hacker is en lei Greg in die geheime van die onderwêreld in wat hom, onwillekeurig, in 'n gevaarlike avontuur intrek. Met Eckardt se skielike en geheimsinnige verdwyning, begin Greg alles wat hy voorheen as vanselfsprekend aanvaar het, bevraagteken.
-
-
WAT 'N VERHAAL
- De Anonymous User en 11-14-18
- Onderwêreld [Underworld]
- De: Fanie Viljoen
- Narrado por: Anrich Herbst
Baie beter as wat ek gedink het.
Revisado: 02-17-22
Om die boek te volle te wardeer moet jy hom end uit luister. Hy het n baie interesante nadraai. Ek self is in die tegnologie en het net weer op nuut besef hoe ontbloot mens eintlik is.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Dis ek, Anna [It's Me, Anna]
- De: Mrs Elbie Lötter
- Narrado por: Ms Joanie Combrink
- Duración: 6 h y 25 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Uiteindelik: dié blitsverkoper is nou ook beskikbaar as luisterboek. Sy het haarself Stom Anna genoem. Omdat sy vir niemand kon vertel dit wat tussen haar en haar stiefpa plaasgevind het nie. In dié verhaal verbreek sy eindelik die swye oor hoe haar stiefpa haar diepste menswees aangetas het. En hoe sy uiteindelik ánderkant uitgekom het. Dis ek, Anna is gebaseer op ’n ware verhaal. Elbie Lötter is ’n skuilnaam van die skrywer Anchien Troskie.
-
-
Aangrypend
- De Amazon Customer en 07-10-23
- Dis ek, Anna [It's Me, Anna]
- De: Mrs Elbie Lötter
- Narrado por: Ms Joanie Combrink
Ek is sprakeloos
Revisado: 02-07-22
Wow, ek is sprakeloos. Dit is so hartseer, op hartseer.
Sulke dinge kan so maklik onder ons neuse gebeur.
Waaroor ek wel bly is, is dat daar wel mense is wat hulle liefde prakties uitvoer waar mense dit die nodigste het.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Fees van die ongenooides [Feast of the Uninvited]
- De: PG du Plessis
- Narrado por: Anrich Herbst
- Duración: 15 h y 52 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Fees van die ongenooides is sekerlik die uitnemendste toonbeeld van P.G. du Plessis se vertelkuns. Sy roman is weliswaar een van die heel grootste werke oor die Boereoorlog, maar dit is ook ‘n werk wat in ‘n hedendaagse idioom vrae vra oor hoe ons onthou, wat ons onthou en wat die implikasies is van vergeet.
-
-
Anrich Herbst lees fantasties
- De Anonymous User en 01-08-25
- Fees van die ongenooides [Feast of the Uninvited]
- De: PG du Plessis
- Narrado por: Anrich Herbst
Dit was n goeie storie, maar...
Revisado: 09-29-21
Dit was n goeie storie, maar ek sal nie dit saam met jou kinders dit luister nie.
Die storie laat ook n mens bietjie aan die dink sit.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Kringe in 'n bos [Circles in a Forest]
- De: Dalene Matthee
- Narrado por: June van Merch
- Duración: 11 h y 27 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Saul Barnard is 'n houtkapper met 'n rustelose siel - hy wil vreemdes uit die Bos hou en die vernietiging van die Bos probeer keer. Dan is daar 'n legendariese olifantbul - Oupoot - wat losbreek van sy trop.... Oupoot en Saul het 'n vreemde band tussen hulle. In die groen skemerwêreld van die Outeniekwa loop hulle kringpaaie. Saul Barnard, deur sy mense verwerp en deur gewetenlose houtkopers tot kneg verneder; Oupoot, eindeloos agtervolg deur jagters.
-
-
kringe in 'n bos altyd hartroerend
- De Anonymous User en 04-27-20
- Kringe in 'n bos [Circles in a Forest]
- De: Dalene Matthee
- Narrado por: June van Merch
Beste boek.
Revisado: 06-23-21
Dit is een van die beste boekke en voordra wat ek nog gehoor het. Ek, my kollega en familie by die huis het die voorlees baie geniet.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña