Marita Short
- 1
- revisión
- 2
- votos útiles
- 4
- calificaciones
-
Die verdwyning van Billy Katz [The Disappearance of Billy Katz]
- De: Chris Karsten
- Narrado por: Susanne Beyers
- Duración: 13 h y 23 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Speurder Ella Neser stel ondersoek in nadat vier voete in 'n Checkers-sak in 'n openbare tuin gevind word. Lou Pepler, eks-polisieman, nou sekuriteitskonsultant, glo dit hou verband met 'n saak wat hy 20 jaar gelede ondersoek het—die verdwyning van Billy Katz, rykmanseun en rokjagter. Ella se soektog lei na 'n begrafnisonderneming in Turffontein en die Pottas-familie. Maar hoe hou die voete verband met Billy Katz se verdwyning en die saak wat Lou sy loopbaan en amper sy lewe gekos het?
-
-
Aangrypender aksie/misteries en goeie voorleesing
- De Anonymous User en 06-24-24
excellent narrator
Revisado: 01-04-23
Susanne wat n briljante voorlesing. Moes kophou in storie maar ek kon eenvoudig nie die storie los. Moes klaar luister tot ounag toe.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
esto le resultó útil a 2 personas