Anónimo
- 4
- opiniones
- 3
- votos útiles
- 5
- calificaciones
-
Die dood van 'n goeie vrou [The Death of a Good Woman]
- De: Chris Karsten
- Narrado por: Susanne Beyers
- Duración: 13 h y 19 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Ella Neser, befaamde speurder uit die Abel-trilogie en Die verdwyning van Billy Katz, is weer op die spoor van 'n raaiselagtige moord. In 'n voorstad van Johannesburg word Clara Heyns, voorbeeldige moeder van twee, dood gevind met engelvlerke aan. Te midde van kantoorpolitiek probeer Ella die leidrade naspeur, maar dan draai haar wêreld inmekaar: wie is die rooikop wat by haar geliefde Lou uithang?
-
-
Goeie einde
- De Anonymous User en 07-05-24
Goeie einde
Revisado: 07-05-24
Hierdie (soos al sy boeke) was 'n goeie storie en goed voorgelees ook, maar ek het die vinnige ritme en mistirie van ander van sy boeke gemis. Ek stel steeds voor om die boek te lees, die einde was onverwags en goed...
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
esto le resultó útil a 1 persona
-
Sewe-en-veertig [Forty-Seven]
- De: Irma Venter
- Narrado por: Daneel van der Walt, Andre Weideman
- Duración: 9 h y 36 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Mosela Mosholi, ’n ou vriendin, bel Sarah Fourie op ’n koue wintersoggend wakker. Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help. Sarah kan nie nee sê nie. So sy sleep haarself uit die bed en bel vir Jaap. Mosi is in die moeilikheid en Jaap Reyneke is al raad wat sy het. Van Seepunt en Manenberg tot Tokio en Hakone.
-
-
Baie goeie voorlesing en storielyn
- De Anonymous User en 06-29-24
- Sewe-en-veertig [Forty-Seven]
- De: Irma Venter
- Narrado por: Daneel van der Walt, Andre Weideman
Baie goeie voorlesing en storielyn
Revisado: 06-29-24
Ek het hierdie boek meer geniet as die eerste een in die reeks. Die voorlesing was uitstekend, en dit het 'n aangrypende storielyn!
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Die verdwyning van Billy Katz [The Disappearance of Billy Katz]
- De: Chris Karsten
- Narrado por: Susanne Beyers
- Duración: 13 h y 23 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Speurder Ella Neser stel ondersoek in nadat vier voete in 'n Checkers-sak in 'n openbare tuin gevind word. Lou Pepler, eks-polisieman, nou sekuriteitskonsultant, glo dit hou verband met 'n saak wat hy 20 jaar gelede ondersoek het—die verdwyning van Billy Katz, rykmanseun en rokjagter. Ella se soektog lei na 'n begrafnisonderneming in Turffontein en die Pottas-familie. Maar hoe hou die voete verband met Billy Katz se verdwyning en die saak wat Lou sy loopbaan en amper sy lewe gekos het?
-
-
Aangrypender aksie/misteries en goeie voorleesing
- De Anonymous User en 06-24-24
Aangrypender aksie/misteries en goeie voorleesing
Revisado: 06-24-24
Ek het hierdie boek baie geniet. Die karakter ontwikkeling was puik, en die voorlesing was aangrypend!
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
esto le resultó útil a 2 personas
-
Dolos (Afrikaans Edition)
- De: Jaco Wolmarans
- Narrado por: Morné Visser
- Duración: 8 h y 56 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Tex Texeira se wittebrood in die Caprivi word wreed onderbreek. ’n Agent van ’n geheime Mosambiekse ondersoekeenheid het die gevreesde Mecau-dwelmkartel geïnfiltreer en inligting ontdek wat só sensitief is dat hy niemand anders as Tex daarmee sal vertrou nie. Die rede: dit betrek ’n hooggeplaaste Suid-Afrikaner. Die agent moet dringend bereik word . . . solank Tex die aandag van Islamitiese ekstremiste kan vermy. En die kruishaar van ’n sluipskutter wat die Mecau-luitenante meedoënloos uitwis.
-
-
Our history
- De Mariëtte en 08-17-24
- Dolos (Afrikaans Edition)
- De: Jaco Wolmarans
- Narrado por: Morné Visser
Goeie aksie, al is dit buite my kraal.
Revisado: 06-24-24
Hierdie is 'n goeie en aangrypende aksie boek, ek kan dink dit sal veral inpas by die ouer generasie (veral die wat in die weermag/polisie was). Dit is nie my tipiese aksie riller van keuse nie, en ek sou graag meet tussen-karakter verhouding ontwikkeling wou sien, maar steeds 'n puik boek! Die voorlees was ook baie goed & aangrypend.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña