Anónimo
- 4
- opiniones
- 5
- votos útiles
- 11
- calificaciones
-
Rebecca
- De: Mrs Wilna Adriaanse
- Narrado por: Susanne Beyers
- Duración: 13 h y 7 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Op vyf en twintig is Rebecca Fagan in besit van 'n regsgraad, 'n rugsak, 'n groot mond en baie guts. Sy het twee jaar lank druiwe gepluk in Frankryk, in Italië op 'n olyfplaas gewerk en in Duitsland was sy 'n kelner. Maar nou is sy terug in Suid Afrika en sy soek 'n “regte” werk. Verkieslik een wat opwindend is en 'n groot salaris betaal. Toe sy hoor dat Julian Hoffman, derde geslag erfgenaam van ‘n multibiljoenrand-maatskappy, op soek is na 'n persoonlike assistent, besluit sy om aansoek te doen.
-
-
Double Chapters
- De Ferdi Steinmann en 05-31-16
- Rebecca
- De: Mrs Wilna Adriaanse
- Narrado por: Susanne Beyers
Rebecca
Revisado: 07-22-19
Chapters were duplicated and not in chrinological order... excellent story and narratir but the tepitition of chapters.... oops
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Die ander Marta [The Other Marta]
- De: Eleanor Baker
- Narrado por: Magda van Biljon
- Duración: 8 h y 31 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Eleanor Baker se Die ander Marta het as tema die “dienende Marta” wat met al haar verborge verlangens en vrese aanhou om haar rol gedienstig te vervul, maar dan deur ʼn groot ingryping (hier grotendeels deur haarself geïnisieer) geleidelik bevry word. Die Marta van die titel is ʼn middeljarige boervrou wat op ʼn dag breekpunt bereik, die motor vat en wegry na die Weskus met die idee om ʼn einde aan alles te maak. Maar haar selfmoordpoging misluk en sy vind ʼn tydelike heenkome in ʼn eenvoudige klein vissersgemeenskap. Die verhaal fokus ook op haar man, Hendrik, se reaksie nadat hy agtergekom het sy’s weg, en hoe hy ook uiteindelik tot ander insigte kom. Die spel tussen man en vrou in ʼn “gebonde” situasie word vindingryk weergegee, en die verwikkelde grein van ʼn emosioneel verwaarloosde vrou soos Marta word met fyn insig geteken. Die menslikheid en humor waarmee Baker alledaagse ervarings uitbeeld, is een van die redes waarom haar boeke so gewild is en sy soveel lojale lesers het.
-
-
Die ander Marta
- De Anonymous User en 07-06-19
- Die ander Marta [The Other Marta]
- De: Eleanor Baker
- Narrado por: Magda van Biljon
Die ander Marta
Revisado: 07-06-19
Ongelooklike ervaring
Van die voorleser tot die storielyn
Wou nie hê dit moes eindig nie
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
esto le resultó útil a 2 personas
-
Skoenlapper
- De: Irma Venter
- Narrado por: Stian Bam
- Duración: 8 h y 28 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Maar waarom doen hy dit? Beslis nie net vir die geld nie. 'n Sielkundige, Erika Hamilton, ontmoet hom toevallig. Albei van hulle bied op beroepsvlak verligting van neurose, onvervuldheid en frustrasie - die een op akademiese wyse, die ander met lyflike plesier. Wat gebeur wanneer hulle ontmoet?
-
-
Uitsekend
- De Darrin en 07-09-15
- Skoenlapper
- De: Irma Venter
- Narrado por: Stian Bam
Skoenlapper
Revisado: 04-28-19
Wonderlik!!!!!
Dit was so genotvol
Elke oomblik so geniet
Mooi Stiaan Bam en skrywer
Geluk
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Waar is my tiekie [Where Is My Tickey]
- De: Johann Wentzel
- Narrado por: Peter Noble
- Duración: 7 h y 34 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Tog snaaks dat ek eers aan die einde van die reis moes kom om die begin te kon sien. 'n Pad wat nooit eindig nie en waar daar net gestop is as dit reeds te laat was en ek klaar, karsiek, opgegooi het. 'n Pad gedeel met baie. Ek moes eers vyftig word voordat ek die pad vorentoe kon lees. Die pad tot op vyftig was interessant. Die pad na vyftig 'n ondervinding en ervaring. Altwee paaie was en is grondpad; ek is bly. Oud-Suidwester ken van grondpad ry. Die mense wat tot op vyftig saam met my gery het, kon nie altyd by hou nie. Almal ry nie dieselfde pad nie.
-
-
Why use an English narrater
- De Anonymous User en 04-28-19
- Waar is my tiekie [Where Is My Tickey]
- De: Johann Wentzel
- Narrado por: Peter Noble
Why use an English narrater
Revisado: 04-28-19
I find it extremely disturbing that an obvious English speaking narrater is used. Very poorly done! And then I must PAY
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
esto le resultó útil a 3 personas