Anónimo
- 1
- revisión
- 0
- votos útiles
- 2
- calificaciones
-
'n Ander land [Another Country]
- De: Karel Schoeman, RSG
- Narrado por: Nic de Jager
- Duración: 14 h y 24 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Teen die einde van die negentiende eeu kom 'n middeljarige besoeker uit Europa in die binneland van Suid-Afrika aan. Versluis is 'n afsydige, aristokratiese Nederlander wat na Bloemfontein kom om van tering te herstel. Hy verken die vreemde land en doen algaande kennis en begrip op van dít wat tot dusver vir hom vreemd was. Dit word ook, uiteindelik, 'n voorbereiding op die onafwendbare einde van die reis: die dood.
-
-
Defenisie van verveeld
- De Elmien en 09-09-16
- 'n Ander land [Another Country]
- De: Karel Schoeman, RSG
- Narrado por: Nic de Jager
Karel Schoeman, Top Skrywer...
Revisado: 10-02-22
Elmien, ja, Karel Schoeman is 'n Andersoortige "Verteller", 'n Poëtiese Meevoerder wat jou "op reis neem" na 'n dieper wêreld, 'n Wêreld van die Top Aftikaanse Lektuur, sy boeke is, elkeen daarvan, vir die meer gesofisikeerde Fynproewer Leser, soos Goeie Ou Beleë Wyn uit die Kelder, jy moet dit "proe, proe" lees terwyl, in jou gedagtes jy Saam op Reis meegevoer word!! Vir die haastige leser wat na spanning en aksie soek, of daardie persoon wat verlang na "Fiksie of selfs Romanse", NEE, dit gaan jy dit nie by Karel vind nie, sy lektuur is vêr daarbó verhewe, in 'n ander klas, vir Eiesoortige Lesers!!
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña