Carmen Jaquire
- 1
- revisión
- 0
- votos útiles
- 1
- clasificación
-
Oorlewingsgids vir n Bedonnerde Diva [Survival Guide for a Thundered Diva]
- De: Sophia Kapp
- Narrado por: Nicole Holm
- Duración: 13 h y 34 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Dit is Simone se annus horribilis. Op vier en veertig stap sy vir die tweede keer uit n huwelik, bankrot, werkloos, moedeloos, verbrysel. Al wat sy het om van vier en veertig jaar te wys, is n bedenklike verlede, n tienerseun wat skaars met haar praat, en die besef van mislukking en ontoereikendheid wat soos n meulsteen om haar nek hang. Al waarheen sy het om te gaan, is die kleinburgerlike dorp op die Oos-Vrystaatse platteland waar sy grootgeword het, waar haar konserwatiewe ma en konvensionele suster haar gedurig aan haar tekortkominge kan herinner. Rock bottom, dis waar sy is.
-
-
Loved it
- De thea en 04-27-24
Briljant
Revisado: 03-22-23
Sophia is my tannie. Ek is nie n groot leser nie maar het audiobooks ontdek.
Ek is nou helemal verslaaf aan haar boeke. Die is briljant geskryf. Ek geniet haar sin vir humor só! Kon nie ophou luister nie.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña