Reana van Zyl
- 3
- opiniones
- 0
- votos útiles
- 106
- calificaciones
-
Sewe-en-veertig [Forty-Seven]
- De: Irma Venter
- Narrado por: Daneel van der Walt, Andre Weideman
- Duración: 9 h y 36 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Mosela Mosholi, ’n ou vriendin, bel Sarah Fourie op ’n koue wintersoggend wakker. Mosi se rekenaars voorspel ’n vierde moord op ’n toeris en Sarah met haar kuberkrakerkennis moet kom help. Sarah kan nie nee sê nie. So sy sleep haarself uit die bed en bel vir Jaap. Mosi is in die moeilikheid en Jaap Reyneke is al raad wat sy het. Van Seepunt en Manenberg tot Tokio en Hakone.
-
-
Baie goeie voorlesing en storielyn
- De Anonymous User en 06-29-24
- Sewe-en-veertig [Forty-Seven]
- De: Irma Venter
- Narrado por: Daneel van der Walt, Andre Weideman
Uitstekend
Revisado: 09-24-23
Kan nie wag vir die volgende boek in die S-reeks nie! Die storie was boeiend en dit was baie goed aangebied.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
The House at the End of the World
- De: Dean Koontz
- Narrado por: Natalie Naudus
- Duración: 10 h y 22 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
In retreat from a devastating loss and crushing injustice, Katie lives alone in a fortresslike stone house on Jacob’s Ladder island. Once a rising star in the art world, she finds refuge in her painting. The neighboring island of Ringrock houses a secret: a government research facility. And now two agents have arrived on Jacob’s Ladder in search of someone—or something—they refuse to identify. Although an air of menace hangs over these men, an infinitely greater threat has arrived, one so strange even the island animals are in a state of high alarm.
-
-
Don’t overthink it, just enjoy DKs storytelling.
- De whyNOTme en 01-27-23
- The House at the End of the World
- De: Dean Koontz
- Narrado por: Natalie Naudus
Not worth it.
Revisado: 05-05-23
This was a very boring book and even though I gave it a go I stopped 4 hours before the end. Could not listen to it anymore.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña
-
Droomdelwers [Dream Diggers]
- De: Esta Steyn
- Narrado por: Elize Cawood
- Duración: 7 h y 41 m
- Versión completa
-
General
-
Narración:
-
Historia
Teen die agtergrond van soutmyne en granietkoppe vertel Droomdelwers die verhaal van twee klein gemeenskappe aan die Weskus - Soutmansvlei en Vlaktevlei. Hier word die lewens van armes en rykes, van wit en bruin, ten nouste verweef. Hier loop uiteenlopende karakters rond, elk met sy eie storie. Soos oom Kêppies sê: “ Hy’s soesie see, soes ’n branner. Voorlat jy hom kan vasvat, sien jy net sy skymstriep oppie sand lê.”
-
-
Entertaining
- De Elmien Pienaar en 11-05-17
- Droomdelwers [Dream Diggers]
- De: Esta Steyn
- Narrado por: Elize Cawood
5 sterre
Revisado: 12-20-22
So met beurtkrag op vlak 6 wonder ek en manlief wat ons kan doen om die tyd om te wyl. Sê hy: “kry vir ons daar ‘n Afrikaanse storie, vrou.” Ek soek en kom toe af op Droomdelwers, ons middel dogter se voorgeskrewe boek, so ‘n paar jaar terug. Wat ‘n heerlike luister fees: lank nadat die ligte weer begin brand het ons vasgevang in die storie nog geluister. Ons kon net nie ophou nie. Ons het saam met die mense in die storie gelag en gehuil - en ek het het heimlik onderneem om dieselfde vergifnis uit te leef as die mense van Soutmansvlei en Vlaktevlei.
Se ha producido un error. Vuelve a intentarlo dentro de unos minutos.
Has calificado esta reseña.
Reportaste esta reseña